web hosting : casino : gambling : domain names : mortgages : poker : travel : debt consolidation : mortgage : education : search engine optimization : insurance


Avobe.com - Free Encyclopedia

Apple Store




Simple English
Meta English

Afrikaans
Arabic (العربية)
Danish (Dansk)
Esperanto
Basque (Euskara)
Estonian (Eesti)
Spanish (Español)
Finnish (Suomi)
French (Français)
Malay (Bahasa Melayu)
Norwegian (Norsk)
Norwegian (Bokmål)
Romanian (Română)
Russian (Русский)
Sanskrit (Samskrta)
Occitan
Persian (فارسی)
Portuguese (Português)

September 11 Attack




 









Popular Keywords: old books, old book, cook books, poetry, find books, travel books, book search, bargain books, cheap books, inexpensive books, book compare, book comparison, comics, books and collectibles book, books, new books, new book, used books, used book, rare books, rare book, second hand books, second hand book, out of print books, out of print book, textbooks, used textbooks, cheap textbooks, college textbooks



Sosiologie

Sosiologie is die studie van gemeenskappe en hoe mense optree in groepe. Dit bestudeer die sosiale wette en prossesse wat mense bind en skei, nie net as indiwidue nie, maar as lede van assosiasies, groepe en institusies.

Sosiologie het in die 19de eeu ontstaan as 'n akademiese rigting na een van die grootste paradokse in moderniteit ontstaan het: soos die wêreld kleiner en meer geïntegreerd word, word mense se ervaring van die wêreld meer en meer persoonlik en verspreid. Sosioloë het gehoop, om nie net te verstaan wat groepe bymekaar hou nie, maar om ook 'n teenmiddel te ontwikkel vir sosiale skeuring.

Deesdae ondersoek sosiologie dinge soos: ras, etnisiteit, kultuur, klas, geslag, die familie, en sosiale interaksie. Verder word die afbreek van sosiale strukture ondersoek; misdaad en egskeiding.


Dansk (Danish) – Esperanto – Español (Spanish) – Français (French) - Português (Portuguese) - Afrikaans – العربية (Arabic) – Bahasa Melayu (Malay) – Norsk (Norwegian) – Română (Romanian) – Русский (Russian) 

af/ ar/ da/ directory/ el/ eo/ es/ et/ eu/ fa/ fi/ fr/ g/ meta/ ml/ ms/ no/ oc/ pt/ ro/ ru/ sa/ sep11/ simple/