web hosting : casino : gambling : domain names : mortgages : poker : travel : debt consolidation : mortgage : education : search engine optimization : insurance


Avobe.com - Free Encyclopedia

Apple Store




Simple English
Meta English

Afrikaans
Arabic (العربية)
Danish (Dansk)
Esperanto
Basque (Euskara)
Estonian (Eesti)
Spanish (Español)
Finnish (Suomi)
French (Français)
Malay (Bahasa Melayu)
Norwegian (Norsk)
Norwegian (Bokmål)
Romanian (Română)
Russian (Русский)
Sanskrit (Samskrta)
Occitan
Persian (فارسی)
Portuguese (Português)

September 11 Attack




 









Popular Keywords: old books, old book, cook books, poetry, find books, travel books, book search, bargain books, cheap books, inexpensive books, book compare, book comparison, comics, books and collectibles book, books, new books, new book, used books, used book, rare books, rare book, second hand books, second hand book, out of print books, out of print book, textbooks, used textbooks, cheap textbooks, college textbooks



Operasionele navorsing

ON (operasionele navorsing) is 'n multi-dissiplinêre wiskundige wetenskap wat nou verband hou met die statistiek wat hom uitgee daarvoor dat hy oplossings soek vir komplekse probleme in die werklike wêreld deur "die wetenskaplike metode" te gebruik. Vroeë definisies dateer uit die Tweede Wêreldoorlog toe wetenskaplikes uit verskillende dissiplines in meerdissiplinêre spanne saamgetrek is om "operasionele" probleme te bestudeer en oplossings aan die hand te doen. By gebrek aan bestaande metodes en tegnieke het hulle bloot die wetenskaplike werkswyse waaraan almal gewoond was, toegepas.

Hierdie eerste definisies lê dan ook klem op meerdissiplinêre spanne en die wetenskaplike metode. Hierbenewens word die gebruik van wiskundige modelle genoem.

In die amper 60 jaar wat sederdien verloop het, het ON 'n eie dissipline geword waarvan bekende velde dié van LP (lineêre programmering), NLP ( nielineêre programmering ), beslissingsteorie, stogastiese (of Monte Carlo) simulasie, en stogastiese prosesse is. Onderliggend is die meeste van hierdie deelvelde van ON wiskundig van aard maar danksy hulle kragtige toepassingsmoontlikhede het hulle al 'n deel geword van kursusse in rekeningkunde en bedryfsekonomie. Hier word losstaande tegnieke aangebied onder titels soos "kwantitatiewe tegnieke". Die benadering is dan om bloot die toepassingsmoontlikhede en die algoritmes oor te dra sonder om klem op die wiskunde te lê.

ON word gekenmerk deur die gebruik van wiskundige modelle terwyl die strewe na optimaliteit dikwels teenwoordig is.

Elders

Kyk gerus na INFORMS OR/MS Resource Collection: http://www.informs.org/Resources/.


Dansk (Danish) – Esperanto – Español (Spanish) – Français (French) - Português (Portuguese) - Afrikaans – العربية (Arabic) – Bahasa Melayu (Malay) – Norsk (Norwegian) – Română (Romanian) – Русский (Russian) 

af/ ar/ da/ directory/ el/ eo/ es/ et/ eu/ fa/ fi/ fr/ g/ meta/ ml/ ms/ no/ oc/ pt/ ro/ ru/ sa/ sep11/ simple/