|
Popular Keywords: old books, old book, cook books, poetry, find books, travel books, book search, bargain books, cheap books, inexpensive books, book compare, book comparison, comics, books and collectibles book, books, new books, new book, used books, used book, rare books, rare book, second hand books, second hand book, out of print books, out of print book, textbooks, used textbooks, cheap textbooks, college textbooks
Nieu Bethesda
Nieu-Bethesda is 'n onopvallende dorp in die groot Karoo van Suid-Afrika, sowat 50 km noord van Graaff-Reinet in die Sneeuberg gebied. Dis is in 1838 gestig deur Charles Murray, 'n Nederduits Gereformeerde dominee van Graaff-Reinet met die woorde "En laten wy deze plaats nu Bethesda noemen" vanwee die vrugbaarheid van die plek en die aanwesigheid van voldoende water.
Nieu-Bethesda was die tuiste van Helen Martins (1898-1976). Saam met Koos Malgas (1937-2000) het sy 'n adembenemende hoeveelheid kunswerke nagelaat. Die hele tuin en huis is vol daarvan. Die huis staan beken as die uilhuis.














