|
Popular Keywords: old books, old book, cook books, poetry, find books, travel books, book search, bargain books, cheap books, inexpensive books, book compare, book comparison, comics, books and collectibles book, books, new books, new book, used books, used book, rare books, rare book, second hand books, second hand book, out of print books, out of print book, textbooks, used textbooks, cheap textbooks, college textbooks
Argitektuur
Argitektuur is die kuns en wetenskap om bou-bedrywe te ontwerp, insluitende stede, geboue, binne-huis, landskappe, meubels, voorwerpe, ens. Volgens die eerste oorlewende werke van die onderwerp, word daar van drie grondbeginsels gepraat: skoonheid, vastigheid en bruikbaarheid. Van argitektuur kan gepraat word as die balans en koördinasie van hierdie drie elemente, waarvan geen een die ander oorheers nie.Sien ook Sewe Wonders van die Wêreld.













